Sold out

ROYALE Pomegranate Body Butter 200ml

𝑺𝒉𝒊𝒑𝒑𝒊𝒏𝒈 𝒅𝒆𝒕𝒂𝒊𝒍𝒔

We have two courier options available.

1.) Door to door courier with Fastway

3.) FREE delivery on orders over R1000 via Fastway courier

Online orders are shipped within two to three working days. With Fastway your courier fee will be calculated upon check out based on the delivery area. Your order will be couriered or sent via Paxi to you, with a tracking number that you will receive via email.

Notify me when this product is available:

A natural body butter with a fresh and elegant scent.

How to use:
Lather generously into clean, dry skin.

Customer Reviews

Based on 14 reviews
100%
(14)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
D
Dr Barlodien Kotze Aesthetic Doctor, Sculptique – Centre of excellence

Fantastiese, Bekostigbare produk. Ek het definitief die verskil op my vel agtergekom

R
Riana Dreyer

Ek het n’ erge geval van psoriase op my voet en Wanneer my voet so ontsettend droog is en jy gebruik die olie dan help dit vir die jeuk en die geweldige droogheid. Dit help ook met die herstel van die krakies wat vorm in die vel en verlig die gejeuk.

M
Millie

Baie dankie vir jul wonderlike produkte! Ek sit dita an en in n’ ommesientjie dan trek dit in my vel in en sit nie net op my vel nie. Ek voel regtig n’ groot verskil aan my vel, ek sien dat daar lewe is en dat daar n’ vonkel is en almal komplimenteer my. My vel voel gevoed en ge –‘nourish’.

T
Tanya Buys

Na die geboorte van my eerste kind kon ek duidelik sien my vel het n’ ‘knock’ gevat. Ek was regtig moedeloos en het selfbewus gevoel oor hoe vinnig ek begin oud lyk! N’ Goeie vriendin stel toe voor dat ek Royale Granaatolie probeer wat ‘great’ werk vir verouderende vel. Ek het 4 druppels saammet my nagroom ingemeng en daarmee gaan slaap. Die volgende oggend was my vel gloeiend, sag, gehidreerd en het sommer net gesond gevoel. N’ maand later kon ek n’ duidelike verskil agterkom en mense het vir my gevra hoekom my gesig so straal! My fyn lyntjies is sagter, my vel fermer en my vlekke is vandag helfte ligter. My seuntjie sukkel met ekseem en kry soms koorsblare en die effek van die olie op sy droe vel en seertjies is amper oombliklik. Die merkies verdwyn binne dae en sy velletjie is sterker.
Vir Karoo trips is dit my ‘lipbalm’ vir gekraakte lippe, dit is AL wat werk.

E
Elsabe

I am absolutely so thrilled with the ROYALE products. My daughter is using it now, she ordered 2 weeks ago. My daughter in law will order soon plus her two girls and on top of that my son also like it! They just love the feeling and the smell xx


This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.