ROYALE Goodnight Cellulite 50ml

𝑺𝒉𝒊𝒑𝒑𝒊𝒏𝒈 𝒅𝒆𝒕𝒂𝒊𝒍𝒔

We have two courier options available.

1.) Door to door courier with Fastway

3.) FREE delivery on orders over R1000 via Fastway courier

Online orders are shipped within two to three working days. With Fastway your courier fee will be calculated upon check out based on the delivery area. Your order will be couriered or sent via Paxi to you, with a tracking number that you will receive via email.

Essential oils was created to enter the bloodstream when rubbed into the skin with a carrier oil. We researched the best essential oils to treat cellulite.

How to use:
This synergistic blend should be used at night. It should be used only in the mornings if the skin will not be exposed to the sun. Lemon and grapefruit essential oils are phototoxic which means that it makes skin hazardously sensitive to sunlight.

Ingredients:
Black Pepper, Juniper Berry, Fennel, Grapefruit, Lemon, Almond and Pomegranate Oil.

Essential Oils used:
Black Pepper – increases circulation
Juniper Berry – helpful for cellulite and fluid retention
Fennel – has a diuretic effect that helps to disperse cellulite.
Grapefruit - has diuretic properties, helping to remove excess water from the body and is therefore also great for treating cellulite.
Lemon - can be very beneficial to the circulatory system and aids with blood flow and also cleanses the body.
Carrier Oils: Almond Oil and Pomegranate Seed Oil.

Customer Reviews

Based on 14 reviews
100%
(14)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
J
Johannita

Ek was nog altyd iemand met 'n volwasse aknee probleem, versigtig vir vreemde of olie produkte wat ek nie ken nie. Totdat ek Royale begin gebruik het op aanbeveling van my vriendin. Dit het my lewe verander, dis al wat ek wil gebruik! Ek is mal daaroor, dit laat my lekker voel as ek dit gebruik, en dit akkommodeer 100% my vel. Ek het nog geen probleme gehad nie en gebruik nou al amper 6 maande net dit. Ek is baie gelukkig met die resultate, plus ek voel Royal. Ek voel of ek getreat word en ek voel soos 'n prinses. Dit is vir my lekker om 'n gesonde roetine in plek te hê met 'n produk wat ek voel geen skade aan my vel of die omgewing gaan maak nie.

Y
Yolande

Ek moet vir jou sê my velspesialis kan nie glo dat die olie my kankerletsels al reeds so verbeter het nie!

L
Lindie Roux

I am a 33 year old woman with a highly sensitive skin. I have used numerous brand name and lesser-known products without any viable results. Once I began to use this product consistently, I saw a noticeable difference. My skin is radiant and supple. The dark spots and blemishes have begun to fade away. The texture of my skin has improved dramatically! My skin has not felt like this since my pre-teens! With results like this, I believe my search is over!

R
Riana Dreyer

Ek het n’ erge geval van psoriase op my voet en Wanneer my voet so ontsettend droog is en jy gebruik die olie dan help dit vir die jeuk en die geweldige droogheid. Dit help ook met die herstel van die krakies wat vorm in die vel en verlig die gejeuk.

T
Tanya Buys

Na die geboorte van my eerste kind kon ek duidelik sien my vel het n’ ‘knock’ gevat. Ek was regtig moedeloos en het selfbewus gevoel oor hoe vinnig ek begin oud lyk! N’ Goeie vriendin stel toe voor dat ek Royale Granaatolie probeer wat ‘great’ werk vir verouderende vel. Ek het 4 druppels saammet my nagroom ingemeng en daarmee gaan slaap. Die volgende oggend was my vel gloeiend, sag, gehidreerd en het sommer net gesond gevoel. N’ maand later kon ek n’ duidelike verskil agterkom en mense het vir my gevra hoekom my gesig so straal! My fyn lyntjies is sagter, my vel fermer en my vlekke is vandag helfte ligter. My seuntjie sukkel met ekseem en kry soms koorsblare en die effek van die olie op sy droe vel en seertjies is amper oombliklik. Die merkies verdwyn binne dae en sy velletjie is sterker.
Vir Karoo trips is dit my ‘lipbalm’ vir gekraakte lippe, dit is AL wat werk.


This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.